Advertisement
Die MIMOSA MAKITI30 OKTOBER vanaf 15:00
31 OKTOBER vanaf 08:00
Kom spandeer die dag as gesin saam by NG Wilgespruit se Mimosa Makiti, daar gaan hope vermaak vir die hele gesin wees, lekker kos, interessanthede en vele meer. Bring sommer jou vriende ook!!
Om te eet is daar:
Kerrie en Rys
Pannekoek
Hamburgers
Boerewors rolle
Wye verskeidenheid van pockets
Chicken Strips
Slap Chips
Basaar poeding
Koeke, koekies en lekkernye
Sweeties
Om te drink is daar:
Koeldrank en water
Slush Puppies
Lekker Koffie
Cuppaccinos
Speletjies:
DIE INFLATABLE WORLD
Vissievang
Sandart
Nerfgun Skyfskiet
Slot Cars
Orbi-Wars
Arcade games
Lego en Dublo
Pooltafel
Tafeltennis
Vingerbord
Gesiggieverf
Daar is ook 'n model kompetisie aan: Mnr. en Mej. Makiti wat 'n baba kompetisie insluit. Kom neem deel of kom kyk hoe die deelnemers hulle ROCK N' ROLL 60's vertoon.
Inligting en inskrywings: https://www.wilgespruit.co.za/mnrenmejmakiti
Onder die Kuiertent is daar hope vermaak deur die loop van die Makiti!
In die lapa is daar die heerlikste koeke, puddings, lekkernye en gebak. Besoek gerus ook die Deli en Geskenke vir daai iets spesiaal of lekker om huis toe te vat.
Alles altyd teen bekostigbare pryse!
Die SAPS en ander rolspelers in die gemeenskap sluit ook die 2 dae by ons aan, gaan kuier gerus by hulle, vind meer uit oor wat hulle doen en leer hulle ook ken.
En beslis vele meer...
Die vraag is nou... sien ons jou daar?!
Maak seker jy mis nie hierdie fantastiese geleentheid nie, ons gaan verseker die Wesrand roer - kom wees deel van die opwinding!
Vir meer inligting kontak ons gerus!
Groete
Wilgespruit
Advertisement
Event venue
h/v Wag-'n-bietjie en Mimosastrate, 1724, 1 Wag N Bietjie St, Roodepoort, 1724, South Africa
Tickets