#StayHappening
Sun, 22 Nov, 2026 at 08:30 am UTC+13:00

Dankdiens

  • 40 Bronzewing Terrace, Unsworth Heights, North Shore, New Zealand 0632 · Auckland
Doxa Deo Community Church, Auckland Publisher / Host Doxa Deo Community Church, Auckland
Share
Dankdiens
Advertisement
🙏 Dankdiens 🙏
Die jaar loop ten einde, en ons wil net stilstaan, terugkyk en dankie sê.
Kom wees deel van 'n spesiale oggend van aanbidding, danksegging en gebed. Ons dink saam terug aan alles wat God hierdie jaar gedoen het. Ons onthou die uitdagings waardeur Hy ons gedra het, die gebede wat Hy beantwoord het, die seëninge wat Hy oor ons uitgestort het en Sy trou in elke seisoen.
Ons kyk ook saam vorentoe en vertrou God vir die nuwe jaar. Ons bring ons gesinne, huwelike, kinders, werk en besighede, ons gesondheid en ons drome voor Hom. Ons glo dat Hy wat hierdie jaar getrou was, ook volgende jaar getrou sal wees.
"Die Here het groot dinge aan ons gedoen; ons was bly." – Psalm 126:3
Kom met 'n dankbare hart en bring iemand saam. Almal is welkom!
Doxa Deo Auckland – 'n Familie op Missie
Advertisement

Event venue

40 Bronzewing Terrace, Unsworth Heights, North Shore, New Zealand 0632, 44 Bronzewing Ter, Unsworth Heights, Auckland 0632, New Zealand, Auckland

Tickets
Concerts, fests, parties, meetups — all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you

Keep the plans coming

More events in Auckland

Gratitude Sunday

Sun, 22 Nov at 10:30 am 40 Bronzewing Terrace, Unsworth Heights, North Shore, New Zealand 0632

Auckland is happening.

See everything else that’s on — concerts, markets, comedy and more.