Advertisement
Coenie de Villiers is ‘n musieklegende en ‘n taalikoon in Suid-Afrika. Sy werk oor die afgelope halfeeu sluit albums, verhoogproduksies, opera en musiekblyspele in. Noudat hy sélf by die sewentig-kerf verbysteek, bied hy in hierdie debuutproduksie ‘n intieme en baie persoonlike terugblik op sy werk oor die afgelope dekades.Kom luister na die liedere wat hom aanspreek en wat nie noodwendig gereeld gehoor word nie, kom hoor daardie komposisies wat volksbesit geword het en kom beleef eerstehands die vertellings van die stories ágter die stories. Dis die man en sy klavier onverdunde Coenie soos min.
Advertisement
Event venue
48 Alexander Street, Stellenbosch, South Africa
Tickets
Discover more events by tag
Music in StellenboschPerformances in StellenboschTheatre in StellenboschFine-arts in StellenboschEntertainment in StellenboschPoetry in Stellenbosch