Advertisement
Sluit by ons aan vir ’n waardevolle reis van ses sessies waarin ons saam nadink oor ’n geloofwaardige lees van die Bybel.✨ Almal is welkom!
Jy hoef nie noodwendig al ses sessies by te woon nie — kom val gerus in wanneer jy beskikbaar is. Elke sessie staan op sy eie en bied waardevolle insigte.
?️ Woensdae | 09:00
? 5 Aug – 9 Sept
?️ Aanbieder: James Kirkpatrick
? Laat weet asseblief vir Ds Bernice indien jy een of meer van die sessies gaan bywoon, sodat ons die nodige reëlings kan tref.
Ons sien uit daarna om saam met jou die Woord te ontdek.
Advertisement
Event venue
Von Willichlaan 208, Clubview, 0014 Centurion, South Africa, 208 Von Willich Ave, Centurion, 0157, South Africa
Tickets