#StayHappening
Sun, 20 Sep, 2026 at 05:00 pm UTC+02:00

Buitelugdiens saam met Moreleta Musiek

  • De Villebois Mareuil Drive, 0182 Pretoria, South Africa · Pretoria
Moreleta Kerk Publisher / Host Moreleta Kerk
Share
Buitelugdiens saam met Moreleta Musiek
Advertisement
Op 20 September vat ons hande met Moreleta Musiek vir ’n spesiale buitelugdiens!
Laasjaar was dit ’n ongelooflike sukses, en hierdie jaar maak ons dit nog groter!
Moreleta Musiek stel nuwe liedjies bekend en skiet sommer die musiekvideo’s daarvoor — en jy kan deel wees van die ervaring!
Bring jou familie en vriende, kom geniet die buitelug, aanbidding en ’n oggend vol energie saam met ons.
20 September | Buitelugdiens
Ons sien jou daar!
Advertisement

Event venue

De Villebois Mareuil Drive, 0182 Pretoria, South Africa, 1690 De Villebois Mareuil Dr, Tshwane, 0181, South Africa, Pretoria

Tickets
Concerts, fests, parties, meetups — all the happenings, one place.

Discover more events by tag

Ask AI if this event suits you

Keep the plans coming

More events in Pretoria

Pretoria is happening.

See everything else that’s on — concerts, markets, comedy and more.