Advertisement
🎶 BOEREMUSIEK & COUNTRY DANS – ’N AAND VIR ’N GOEIE DOEL!🎗️📅 Saterdag, 31 Oktober 2026
🕕 Vanaf 18:00 tot laat
📍 Fynnland Angling Club, Bayhead, Durban
🎟️ KOOP JOU KAARTJIES HIER:
https://www.quicket.co.za/events/393235-boeremusiek-country-dans-n-aand-vir-n-goeie-doel/
Vooraf: R70 per volwassene
By die deur: R100 per volwassene, indien plek beskikbaar is.
👧 Kinders onder 12: Gratis
🎵 Boeremusiek • Country • Live Band • Dans
🎗️ Ten bate van kankerondersteuning vir twee plaaslike dames.
⚠️ Beperkte plek – bespreek vroeg om teleurstelling te voorkom.
🚗 Veilige pakering
🍻 Cash / Card Bar
🍔 Kombuis oop
🥔Gaste mag eie snacks, soos Simba chips en ander klein peuselhappies (geen platters)
🚫 Geen alkohol van buite
🚫 Geen kos mag ingebring word nie, die kombuis sal burgers, toasted sandwiches, slap chips etc verkoop.
🚫 Geen koeldrank, of juice mag ingebring word nie, daar is n volledige bar, kontant of kaart.
🚫 Geen rook in die saal
📞 Navrae: 064 469 8593
❤️ Kom kuier, kom dans en help ons om ’n verskil te maak. Deel gerus die event!
Advertisement
Event venue
Fynnlands Angling Club, Stella Canoe Club, Keelboat St, Durban, 4052, South Africa
Tickets