Advertisement
Kom luister saam met Elize Parker wanneer sy voorlees uit Bollie-Wollie en die nag voor Kersfees, 'n besondere kinderboek wat die Kersfeesverhaal op 'n heerlike manier tot lewe bring.Maar die pret eindig nie wanneer die boek toegemaak word nie! Kinders kan saam speel en hul kreatiwiteit uitleef deur hul eie eetbare handwerk te maak.
Advertisement
Event venue
Eeufeesweg, Groenkloof, Pretoria, 0002 Pretoria, South Africa
Tickets