#StayHappening
Sun, 08 Nov, 2026 at 03:00 pm UTC+02:00

ANNA DAVEL: BOULEVARD OF DREAMS – Die Nostalgie van Franse musiek

  • Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa · Pretoria
Fairtree Atterbury Teater\/Theatre Publisher / Host Fairtree Atterbury Teater/Theatre
Share
ANNA DAVEL: BOULEVARD OF DREAMS \u2013 Die Nostalgie van Franse musiek
Advertisement
Boulevard of Dreams met Sama wenner SA sanger Anna Davel
Marcel Dednam (klavier) en Deryn Dednam (Saxofoon).
‘n Keur van Franse Café Style musiek, verwerk en uitgevoer om die gehoor terug te neem na ‘n droomverlore Boulevard in Parys! Musiek van Franse oorsprong wat sedertdien deur die wêreld gereis het en in verskeie tale nuwe lewe gekry het, bring romantiese harte weer in die stemming vir liefde en ou-wêreldse nostalgie. Maak seker dat hierdie Franse musiekproduksie van Anna Davel nie gemis word nie.
Die program is saamgestel uit geliefde treffers van Edith Piaf, Frida Boccara, Charles Trenet, Jacques Brel, Charles Aznavour, Michel Legrand, Nana Mouskouri, en selfs Manhattan Transfer. Hierdie vertoning is ‘n viering van Franse kultuur en musiek. Elke liedjie het ‘n unieke Franse verbintenis wat wêreldmusiekliefhebbers van alle ouderdomme op ’n reis deur tyd sal neem, tot in die hartjie van Frankryk. Die program sluit o.a. in Cent mille chansons, La vie en Rose, Boulevard of Broken Dreams, Chanson d’amour, La Mer, Non, je ne regrette rien, Les Moulins De Mon Coeur (The Windmills of my mind), Mamy Blue, en vele meer om die hartsnare te roer en die gehoor weg te voer deur die taal van liefde.
Hierdie produksie is vir die eerste keer tydens die Salon Music-Valentynseisoen in Brooklyn opgevoer (uitverkoop), en suksesvolle speelvakke het gevolg by die Paarl Cultivaria-fees (uitverkoop) asook die Woordpoort-fees by die Musaion-teater in Pretoria.
Advertisement

Event venue

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa

Tickets
Concerts, fests, parties, meetups — all the happenings, one place.

Discover more events by tag

Ask AI if this event suits you

Keep the plans coming

More events in Pretoria

Seasons of Life

Fri, 13 Nov at 06:00 pm Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa

Pretoria is happening.

See everything else that’s on — concerts, markets, comedy and more.