Advertisement
Jy word hartlik uitgenooi om die wonder en hoop van Christus se geboorte te kom beleef by ons Kerssangdiens in Albany!
• Sondag, 6 Desember om 11:00
• Lions Hall, 331 Ulster Road, Collingwood Heights
Na afloop van die diens sal daar heerlike ete wees en kans om weer lekker saam te kuier.
Nooi familie, vriende en ander Afrikaanssprekendes saam om te kom deel in hierdie besondere geleentheid!
Advertisement
Event venue
331 Ulster Road, Collingwood Heights WA, Australia, Albany, Australia
Tickets