Advertisement
Kom sing saam! 🎶Ons Afrikaanse Kerssangdiens is om die draai. Dit is 'n oggend vol bekende Kersliedere en gemeenskap, terwyl ons saam die geboorte van Jesus vier.
Nooi jou vriende en familie, want daar is plek vir almal. Sien jou daar!
Advertisement
Event venue
40 Bronzewing Terrace, Unsworth Heights, North Shore, New Zealand 0632, 44 Bronzewing Ter, Unsworth Heights, Auckland 0632, New Zealand, Auckland
Tickets