Advertisement
Kom vier saam met ons by ons Afrikaanse Kerssangdiens—’n besonderse geleentheid waar ons as geloofsfamilie bymekaar kom om die wonder van Jesus se geboorte te vier. Dit gaan ’n warm, feestelike oggend wees met kersliedere, ’n boodskap van hoop, en ’n atmosfeer wat jou hart in die Kerseisoen inlei. Nooi gerus jou familie en vriende saam. Ons kan nie wag om hierdie spesiale tyd van aanbidding met jou te deel nie!
Advertisement
Event Venue
40 Bronzewing Terrace, Unsworth Heights, North Shore, New Zealand 0632, 40 Bronzewing Ter, Unsworth Heights, Auckland 0632, New Zealand, Auckland
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.