Advertisement
🎄✨ AFRIKAANSE KERS SANG FEES 2026 ✨🎄https://kersfees.info/
Dis weer daardie tyd van die jaar! 🇿🇦🎶
Tyd vir Kersmusiek, lekker saam sing, ou bekendes én ’n paar verrassings — alles met ’n eg Suid-Afrikaanse geur!
Bring jou familie en vriende en kom beleef ’n heerlike Kerskonsert vol musiek, humor, nostalgie en Kersvreugde. 🎄❤️
En die lekkerte eindig nie by die musiek nie! Kuier saam by ons Kersmark en geniet al die Suid-Afrikaanse gunstelinge by die Kosfees. 😋🇿🇦
📅 Saterdag & Sondag, 28 & 29 November 2026
🕑 Vertonings: 2PM & 6PM
📍 ECU Joondalup – Building 32, Auditorium
🎟️ Kaartjies:
Volwassenes – $34 p/p
Kinders – $18.50
Gesin van 4 – $105
❤️ Die Kers Sang Fees ondersteun Solidariteit Helpende Hand SA se Stop Honger, Help Hetta en Skooltassie-projekte.
Ons sing saam. Ons kuier saam. En saam maak ons ’n verskil in kinders se lewens.
🇿🇦 Afrikaanse Kers Sang Fees
Saterdag 28 Nov – 2PM & 6PM
Sondag 29 Nov – 6PM
https://www.trybooking.com/DPRXG
🇦🇺 English Christmas Show
Sunday 29 Nov – 2PM
https://www.trybooking.com/DPRXJ
Location:
Auditorium, Building 32, Edith Cowan University, Joondalup
270 Joondalup Dr, Joondalup W.A. 6027
Advertisement
Event venue
ECU Joondalup Campus, Edith Cowan University, Joondalup Campus - P06, Joondalup WA 6027, Australia, Joondalup
Tickets
Discover more events by tag
Christmas in JoondalupMusic in JoondalupParties in JoondalupComedy in JoondalupPerforming-arts in JoondalupFestivals in Joondalup