#StayHappening
Fri, 07 Aug, 2026 at 06:00 pm

Afrikaans op Toer - Juan Boucher in PE - 7 Aug 2026 - Die Liedjies Die Stories Die Kuier

  • Boardwalk Hotel and Casino · Port Elizabeth
Afrikaans Op Toer Publisher / Host Afrikaans Op Toer
Share
Afrikaans op Toer - Juan Boucher in PE - 7 Aug 2026 - Die Liedjies Die Stories Die Kuier ?PORT ELIZABETH ONS HET GELUISTER!!?Juan Boucher … Die Liedjies, Die Stories, Die Kuier ... 1 AAND IN PE!!?
Afrikaans Op Toer bring die gees, die trots en die kuier na dorpe regoor Suid-Afrika! Maak reg vir ‘n onvergeetlike aand saam met Juan Boucher … Net in Port Elizabeth by Boardwalk Casino.
Groot verhoog oomblikke en ’n ervaring waar ons in Afrikaans saam sing, lag en herinneringe bou.
Alle inligting, moets en moenies verskyn op ons webwerf by www.afrikaansoptoer.co.za en kaartjies is hier beskikbaar - klik op die skakel: https://shop.opentickets.co.za/event/juan-boucher-in-pe-g8nb7u
Kry joune nou voordat dit uitverkoop!
#JouDorpSeMense #JouDorpSeTaal #JouDorpSeMusiek #JouDorp #AOT AfrikaansOpToer AfrOpToer

Event venue

Boardwalk Hotel and Casino, Port Elizabeth, South Africa

Tickets
Concerts, fests, parties, meetups — all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you