Advertisement
Kom kuier saam by ons Basaar 2026!Ons nooi jou en jou familie uit vir ’n heerlike middag vol samesyn, lekker eetgoed en ’n verskeidenheid stalletjies.
Van vars vleis en braaigeregte tot pannekoek, kerrie-en-rys en ’n teetuin, daar is iets vir almal om te geniet. Terwyl jy kuier, kan die kinders die afgebakende kinderarea geniet en speel, en jy kan rustig deur die stalletjies loer en ontdek wat alles beskikbaar is.
Maar meer as dit, is hierdie dag oor mense, om saam te kom, te gesels en verhoudings te bou binne ons gemeenskap.
Ons sien uit daarna om die dag saam met jou te deel.
❇️ Tydelike toegangskode beskikbaar vir nie-inwoners
Advertisement
Event Venue
144 Swartwitpens circle, Woodland Hills Estate, Bloemfontein, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.





