Advertisement
Inskrywings nou oop vir die "Lapua Challenge" kompetisie op 30 Mei by ons SAJWV Be-Human skietbaan. Die skiet is deel van 'n landswye kompetisie wat deur SA Jagters aangebied word en deur Normark geborg word. Aangeheg is al die inligting asook 'n skakel na die elektroniese inskrywingsvorm. Deelname is R150 per skut en dit sluit jou eerste twee teikens in. Verdere teikens kos R50 per teiken en jy kan skiet totdat jou ammunisie op is, jy die kompetisie gewen het, jy tevrede is, jy moeg is, of tot jou man of vrou vir jou kwaad is. Jou beste telling geld vir die kompetisie. Daar is medaljes in verskeie klasse. Daar sal ook nasionale uitskiete (2de en derde rondtes) wees met verskeie trofees en pryse te wen later die jaar vir die wat kwalifiseer. https://forms.gle/qzQbU9fqPhyqSqh39
Advertisement
Event Venue
Be Human - Middelwater Farm, Middelwater Farm, R30,Bloemfontein, Free State, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.







