Kom geniet die dag saam met ons
Dag vol pret vir die kinders by die kinder vermaak
Lekker potje kos, sang kompetisie inskrywings GRATIS!!!!!!
Daar sal lekker smul wees
Pannekoek
Vetkoek
Kerrie en Rys
Wors & Sosaties
En vele meer
Vir enige na vrae kontak gerus NG Kerk Kantoor by 072 444 8774
Daar sal ook stalletjie staan plek beskikbaar wees vir R200
Sien Almal Daar!!!!
Event Venue
Kerk Street, Kerk St, Estoire, Bloemfontein, 9323, South Africa








