Wat om te doen as die wêreld brand - Elzabé Zietsman | Die Centurion Teater

Sun, 05 Jul, 2026 at 04:00 pm UTC+02:00

Die Centurion Teater | Centurion

Die Centurion Teater
Publisher/HostDie Centurion Teater
Wat om te doen as die w\u00eareld brand - Elzab\u00e9 Zietsman | Die Centurion Teater
Advertisement
🎭 WAT OM TE DOEN AS DIE WÊRELD BRAND
✨ ’n Nuwe Kabaret met Elzabé Zietsman
Die wêreld is aan die brand… en die kosmos se kliëntediens is gesluit weens uitbranding.
📅 Datum: Sondag, 5 Julie 2026
🕒 Tyd: 16h00
💰 Kaartjies: R235
🎟️ Bespreek nou: https://qkt.io/WatOmTeDoenElzabeCT26
Die engel/orakel/demi-godin wat die kliëntedienssentrum van die kosmos eiehandig beman, is afgeboek. Die groot oor van die heelal is oor dit. Wie gaan nou na die mensdom se gesanik luister, raad gee oor verhoudings en vure doodslaan?
In hierdie kabaret vertolk Elzabé Zietsman die rol van ’n ‘Vra Dr Adri’-agony aunt vir alles en almal in die universum, met vurige vertolkings van bekende treffers en ’n pragmatiese benadering tot oorlewing in tye wat voel soos die einde van dae.
🎭 Benoem vir DRIE Kanna-Pryse by die KKNK 2026!
Met: Elzabé Zietsman & Jody Jason Petersen
Teks & Regie: Bibi Slippers
Musiekregie: Jody Jason Petersen
Vervaardiger: Drama Drama
Tydsduur: 70 min
Ouderdomsbeperking: Geen o.13
#WatOmTeDoenAsDieWereldBrand #ElzabeZietsman #CenturionTeater
Advertisement

Event Venue

Die Centurion Teater, 123 Amkor Road,Centurion, Gauteng, South Africa

Tickets

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Centurion

OUMA en die ou KOEIE - Margit Meyer-R\u00f6denbeck | Die Centurion Teater
Fri, 17 Jul at 07:30 pm OUMA en die ou KOEIE - Margit Meyer-Rödenbeck | Die Centurion Teater

Die Centurion Teater

The Mini Science Lab
Fri, 24 Jul at 09:00 am The Mini Science Lab

1055 Henri Road, Eldoraigne, Centurion, South Africa

Die Siel van Eug\u00e8ne Marais | Die Centurion Teater
Fri, 24 Jul at 07:30 pm Die Siel van Eugène Marais | Die Centurion Teater

Die Centurion Teater

MACARON CLASS
Sat, 25 Jul at 08:30 am MACARON CLASS

Centurion, Gauteng

Mark Haze presents: A tribute to Bon Jovi
Fri, 31 Jul at 05:00 pm Mark Haze presents: A tribute to Bon Jovi

Railways Cafe

Centurion is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Centurion Events