OUMA en die ou KOEIE - Margit Meyer-Rödenbeck | Die Centurion Teater

Fri Jul 17 2026 at 07:30 pm to 08:45 pm UTC+02:00

Die Centurion Teater | Centurion

Die Centurion Teater
Publisher/HostDie Centurion Teater
OUMA en die ou KOEIE - Margit Meyer-R\u00f6denbeck | Die Centurion Teater
Advertisement
🎭 OUMA EN DIE OU KOEIE
✨ Margit Meyer-Rödenbeck @ Die Centurion Teater
Soos ons ouer word, begin ons sekere dinge vergeet… gewoonlik dié wat ons nie wíl onthou nie.
📅 Datums: 17 & 19 Julie 2026
🕒 Tyd: Sien vertoningskedule
💰 Kaartjies: R240
🎟️ Bespreek nou: https://qkt.io/OumaKoeieMargitCT26
’n Halwe waarheid word later ’n voldonge feit, en ’n wolhaarstorie word ge-“blow”-dry tot ’n manjifieke beehive! Maar daar skort nog niks met Ouma se geheue nie… sy onthou alles — haar eie stories én dié van die “vromes” wat hul ou koeie eerder in die sloot sou wou los. Wat sy wél vergeet het, is hoe om doekies om te draai.
Ouma en die ou Koeie is ’n komedie-kabaret wat jou laat skaterlag en jou in dieselfde asem laat snak — want jy mag jouself dalk net herken.
⭐ “Jy huil soos jy lag, terwyl ernstige waarhede jou lag-lag tref.”
Met: Margit Meyer-Rödenbeck
Klavier en verwerking: Coenraad Rall
Teks, musiek en regie: Jurgen Human
#OumaEnDieOuKoeie #MargitMeyerRodenbeck #CenturionTeater
Advertisement

Event Venue

Die Centurion Teater, 123 Amkor Road,Centurion, Gauteng, South Africa

Tickets

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Centurion

The Mini Science Lab
Fri, 24 Jul at 09:00 am The Mini Science Lab

1055 Henri Road, Eldoraigne, Centurion, South Africa

Die Siel van Eug\u00e8ne Marais | Die Centurion Teater
Fri, 24 Jul at 07:30 pm Die Siel van Eugène Marais | Die Centurion Teater

Die Centurion Teater

Mark Haze presents: A tribute to Bon Jovi
Fri, 31 Jul at 05:00 pm Mark Haze presents: A tribute to Bon Jovi

Railways Cafe

Galpalooza 2026 - Railways Irene, PTA - Sun 9 Aug 2026
Sun, 09 Aug at 12:00 pm Galpalooza 2026 - Railways Irene, PTA - Sun 9 Aug 2026

Railways Cafe

Nadine Live in Concert at Irene Village Mall
Mon, 10 Aug at 11:00 am Nadine Live in Concert at Irene Village Mall

Irene Village Mall

Centurion is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Centurion Events