Advertisement
🎭 KAROO-KEUR: DIE BESTE VAN KAROO-SUITES✨ met Deon Meyer & Coenie de Villiers
Welkom by ’n eenmalige teater-ervaring!
📅 Datum: 26 Julie 2026
🕒 Tye: 14h30 & 18h00
💰 Kaartjies: R250
🎟️ Bespreek nou: https://qkt.io/KarooKeurDeonCoenieCT26
Bekroonde skrywer Deon Meyer en musieklegende Coenie de Villiers se Karoo Suite 1 en Karoo Suite 2: Karoonagte het oor die afgelope dekade gehore in vervoering gehad. Nou, op populêre aanvraag, keer die towerkrag terug in ’n spesiale, intieme vertoning.
Hierdie unieke produksie bring ’n keur van die beste oomblikke uit beide vertonings saam — met ’n verrassing of twee daarby! Beleef Deon se oorspronklike verhale, deur die skrywer self aangebied, en Coenie se betowerende musiek met die maestro agter die klawers.
🍽️ Spesiale winter-Karoo spyskaart beskikbaar by die teater se restaurant.
#KarooKeur #DeonMeyer #CoeniedeVilliers #CenturionTeater
Advertisement
Event Venue
Die Centurion Teater, 123 Amkor Road,Centurion, Gauteng, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.






