Advertisement
Kom geniet ’n heerlike Sondagmiddag-vertoning saam met Ryno Velvet, wanneer hy Die Boer se verhoog oorneem vir ’n onvergeetlike ervaring vol musiek en stories.In hierdie spesiale vertoning neem Ryno jou op ’n reis deur die musiek en stories wat sy loopbaan kenmerk. Staaltjies word gedeel wat jou sal laat skaterlag – eerlik, rou en eg uit die hart.
As jy dink jy het alles gesien… wag tot jy hom sien musiek maak op sy omgekeerde kitaar!
Moenie hierdie besondere Sondagmiddag op 19 April saam met Ryno Velvet misloop nie – dis musiek, dis stories, dis lag… dis “Regstreeks”
Advertisement
Event Venue
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.









