RAAF

Wed, 22 Apr, 2026 at 08:30 pm UTC+02:00

Die Boer | Durbanville

Die Boer
Publisher/HostDie Boer
RAAF
Advertisement
RAAF - ‘n Fees van hulle nuutste musiek, lirieke, digkuns en daardie kenmerkende energie wat jou lank na hierdie vertoning geïnspireer sal los om vol en kleurvol te lewe.
Hulle genre kan nie beperk word tot een woord nie. Hulle lirieke vertel stories van ons diepste menswees en hulle musikaliteit en energie het gehore dié musiek ervaring as lewens veranderend laat beskryf.
Lourens en Esté RAAF doen die lewe anders - elke dag is ‘n avontuur, elke oomblik ‘n geleentheid. Met dié vooruitsig bring hulle die musiek van die splinternuwe PREDIKER album asook van die ou gunstelinge na Die Boer. Met hulle verhoog vol instrumente en skatkis vol stories beloof dit om 'n konsert te wees wat jy nie wil misloop nie...
Kom klim op die RAAFtuig vir ‘n reis van musiek wat jou gaan laat lag, huil en mees beslis gaan laat partytjie - ‘n musiek ervaring wat jy nooit gaan vergeet nie!
Advertisement

Event Venue

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Tickets

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Durbanville

CHRIS CHAMELEON met HARTLOOP
Tue, 21 Apr at 08:30 pm CHRIS CHAMELEON met HARTLOOP

Die Boer

NIANELL: A SONG THAT'S YET UNSUNG
Fri, 24 Apr at 08:30 pm NIANELL: A SONG THAT'S YET UNSUNG

Die Boer

Outfits With S | Sonstraal Park - Durbanville | Secret Sunrise Cape Town
Sat, 25 Apr at 07:30 am Outfits With S | Sonstraal Park - Durbanville | Secret Sunrise Cape Town

Sonstraal Park and Dam

RADIO KALAHARI ORKES
Sat, 25 Apr at 08:30 pm RADIO KALAHARI ORKES

Die Boer

Ultra South Africa
Sun, 26 Apr at 12:00 pm Ultra South Africa

Ultra South Africa - Cape Town

RADIO KALAHARI ORKES [Middagvertoning]
Sun, 26 Apr at 02:01 pm RADIO KALAHARI ORKES [Middagvertoning]

Die Boer

SUE DIEPEVEEN in MS.B-HAVED
Wed, 29 Apr at 08:30 pm SUE DIEPEVEEN in MS.B-HAVED

Die Boer

Durbanville is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Durbanville Events