Advertisement
Die Radio Kalahari Orkes tree vanaf 2005 op in 'n groot verskeidenheid plekke. Hulle het almal verskeie kere Nqorona gehad. Hulle hoof omroeper is die bekende akteur Ian Roberts wat onlangs te siene was in die gewilde Kyknet reeks Appels en Tee....ook in onlangse advertensies vir Wildebees Brandewyn. Die Radio Kalahari Orkes vat sy onvoorspelbaarheid in die ateljee op Slangfontein vsn hierdie Bees. Die ander Omroepers van Radio Kalahari is die violis Wynand Davel, wat met sy Meestersgraad in musiek by die Universiteit op Van Zylsrus onlangs bekroon is. Ruben Samuels, "The Dude" is die drommer wie se ervaring van die "Hippy" era in Hillbrow in Johannesburg tot nou toe strek. Susie Swanepoel speel veel instrumente in haar sterk lieflike stem.
Advertisement
Event Venue
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.



![RADIO KALAHARI ORKES [Middagvertoning]](https://cdn-ip.allevents.in/s/rs:fill:500:250/g:sm/sh:100/aHR0cHM6Ly9jZG4tYXouYWxsZXZlbnRzLmluL2V2ZW50czUvYmFubmVycy80N2FhODA4ZTI2MDhmOWE1ZTg2NzdiMzRlMTQ5YTQwZWVmZDA2ZDBjMmQxMmMyY2MzOGU3OGJhOWZiYjdlNTJjLXJpbWctdzEyMDAtaDY5Ny1kYzAzMDMwNC1nbWlyP3Y9MTc3NDk0ODkyNQ.avif)



