LIEWE HEKSIE EN DIE WALS - met MARGIT MEYER-RODENBECK EN DEON VAN ZYL

Sat, 28 Feb, 2026 at 02:01 pm UTC+02:00

Die Boer | Durbanville

Die Boer
Publisher/HostDie Boer
LIEWE HEKSIE EN DIE WALS - met MARGIT MEYER-RODENBECK EN DEON VAN ZYL
Advertisement
Haai oe julle stoute kabouters, wat gebeur as Liewe Heksie deelneem aan Blommeland se eie “Strictly come dancing”? Weet sy dan ooit wat ‘n wals is? En wat gebeur as Levinia die belangrike taak kry om die Silwerroos op te pas? Die Geelheks wil so graag haar kloutjies daarop kry, sodat al die blomme in Blommeland kan doodgaan. Maar Liewe Heksie sê sy beskerm die Silwerpapawer met haar lewe.
Wanneer Margit Meyer-Rödenbeck (Levinia, teks en regie) en Deon van Zyl (Karel Kat, Geelheks, Koning Rosekrans) Verna Vels se stories vir die verhoog verlewendig, spring hulle met mag en mening in en so ook die gehoor, want daar is hope gehoordeelname. Hierdie duo wat Verna Vels se verhale verlewendig, is al talle kere genomineer vir beste kinderteater (kykNET Fiësta & Fleur du Cap) en het twee keer die KKNK KANNA toekenning vir hierdie genre ontvang
Advertisement

Event Venue

Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa

Tickets

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Durbanville

STUDY METHODS COURSE
Sat, 28 Feb at 09:00 am STUDY METHODS COURSE

89 De Villiers Drive, 7550 Durbanville, South Africa

Reloading Course Level one
Sat, 28 Feb at 09:00 am Reloading Course Level one

Klipheuwel Road &, Okavango Rd, Durbanville, South Africa

Design, paint & wear !
Sat, 28 Feb at 12:00 pm Design, paint & wear !

SOET EMPORIUM, 13 Wellington Road, Durbanville, South Africa

Community Boeka
Sat, 28 Feb at 06:00 pm Community Boeka

28 Tambotie street durbanville

Equilibrium \u2014 Exclusive 8 person Immersive Sound & Nervous System Regulation Experience
Sun, 01 Mar at 09:00 am Equilibrium — Exclusive 8 person Immersive Sound & Nervous System Regulation Experience

Three Little Birds Healing Centre

LILAC DUO LIVE @ COL'CACCHIO DURBANVILLE
Sun, 01 Mar at 02:00 pm LILAC DUO LIVE @ COL'CACCHIO DURBANVILLE

Shop 10, Spiro's Corner, Vrede Street, Durbanville, 7550 Cape Town, South Africa

Weekly Wednesday Trail - Meerendal
Wed, 04 Mar at 05:30 pm Weekly Wednesday Trail - Meerendal

Meerendal Wine Estate

ART CLASSES with a DIFFERENCE - Durbanville, Western Cape
Thu, 05 Mar at 06:00 pm ART CLASSES with a DIFFERENCE - Durbanville, Western Cape

Gallery7550 (Art Gallery combined with Coffee Shop)

Durbanville is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Durbanville Events