Advertisement
Lamb Champs Pretoria is die grootste lamfees van die seisoen en ’n ware familievriendelike viering van Suid-Afrikaanse boerdery.Die fees word by Harlequins Rugbyklub aangebied, waar 110 skaapboere kop-aan-kop meeding vir die titel van beste lam in Suid-Afrika.
Elke kaartjie sluit toegang tot lamproeë van die mededingende spitte in. Gaste kan deur die dag porsies geniet wat by die verskillende spitte bedien word, solank voorraad hou. .
• Lewendige optredes deur top Suid-Afrikaanse kunstenaars
• Toyota Urban Trax aktivering
• Die legendariese Skaapkop-eetkompetisie
• Die Woldra-kompetisie
• ’n Volledig toegeruste biertent
• Uitstallerstalletjies
• ’n Groot toegewyde kinderspeelarea
Van 10:00 tot 20:00 is dit geur, musiek, kompetisie en eg Suid-Afrikaanse energie in ’n veilige, ontspanne en familievriendelike omgewing.
Advertisement
Event Venue
Harlequins Rugby Klub, Pretoria, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.





