Advertisement
Songs agter die songs is ’n unieke akoestiese vertoning waar Len Muller, Danie Reënwolf en Juan Boucher die stories agter hul grootste liedjies deel. Beleef rou, eerlike vertellings, intieme oomblikke en gestroopte weergawes van geliefde liedjies soos jy dit nog nooit gehoor het nie.
’n Eksklusiewe musiekervaring waar liedjies lewe kry deur die stories, lag en inspirasie wat dit gevorm het, reguit uit die hart, op een verhoog, vir een spesiale aand.
Advertisement
Event Venue
Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat, Pretoria, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.





