Advertisement
Selfstandigheid Landbou en Wegbreek EkspoKragDag is die Doen-jou-eie-ding ekspo waar jy al jou oplossings vir daaglikse uitdagings kan kry! Van Alternatiewe energie wateropgaring voedselverbouing opvoedkunde en veiligheid tot innovasie en tegnologie!
Moenie hierdie inspirerende ekspo misloop nie!
"Druppels word strome strome word riviere!" - die krag van individue wat saamstaan elk ’n druppel wat saam ’n vloedgolf van verandering bring.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Diamantvallei Landgoed, Diamantvallei Landgoed, Rhenosterfontein 514 JR, Pretoria, 1000, South Africa
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.




