Advertisement
Met ’n stem wat skuur soos honderdgrein skuurpapier oor die klanke van reuse elektriese kitare, deel Juan Boucher digterlik en opreg sy eie lewenservaring deur musiek in Dis Presies Wat Liefde Doen, vir die eerste keer by Atterbury Teater. Gaste kan uitsien na ou bekende treffers en splinternuwe songs vol liefde, verlies en volbloed karisma.Juan Boucher het hom gevestig as een van die sterkste en mees herkenbare stemme in Afrikaanse musiek, en sy vertoning by Fairtree Atterbury Theatre belowe om ’n stylvolle, intieme aand van groot songs, rou emosie en charisma te wees soos jy dit nog nie tevore beleef het nie. Kaartjies verkoop gewoonlik vinnig, so maak seker jy mis dit nie.
Advertisement
Event Venue
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.






