Advertisement
🌟 Ons vier ons pragtige taal! 🌟 Vanjaar beloof die Herries weer hope vermaak op die planke! Ons sien uit na die kreatiewe danspassies van ons Herries EN die personeel! 🤩🤩🤩🤩 Moenie hierdie geleentheid misloop nie! 🪩🤩 🪩Kaartjies:
🎟️ R60 pp (onbespreek)
🎫 R100 pp (goue sirkel)
📍Kaartjies beskikbaar in die kantoor vanaf 8 September! 🤩🤩🤩
🗓️ Dinsdag, 30 September
🗓️Woensdag, 1 Oktober
🗓️Donderdag, 2 Oktober
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
626 Hendriks Straat, Pretoria, South Africa