Advertisement
Prof. Henning Pieterse sal in gesprek tree met die samestellers, Alwyn Roux en Neil Cochrane, terwyl digters van Pretoria van hul gedigte wat in die bundel opgeneem is, sal voorlees.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, 574 Ziervogel St, Tshwane, 0083, South Africa, Pretoria