Advertisement
BEPERKTE SPASIE! Wees deel van die amptelike bekendstelling van Steve Hofmeyr se eerste vollengte album in 9 jaar – met splinternuwe oorspronklike musiek. Dis ‘n eksklusiewe geleentheid met rooitapyt-bederf en kaartjiiekopers kan skouers skuurs met ‘n intieme kring van Steve se gaste wat dié aand gaan bywoon. Sleg ‘n handjievol kaartjies beskikbaar aan die publiek. Moenie hierdie geskiedkundige aand vol nostalgie en nuwe herinneringe misloop nie!
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa
Tickets