Advertisement
Weg-Stapfees is ’n lekker bederf vir stappers! Dis ’n naweek waar jy jou fiksheid vir die Vis, die Otter of die Amatola in die veld kan toets en kan sien hoeveel skaafwerk jy moet doen. ’n Hele naweek waar jy kan uithang en saam met ander stappers kan kuier, sonder dat daar drawwers is wat vir jou “hou links” skree!Vrydag 14 Februarie: ’n 5 km-stap om 18:00 (geskik vir die hele gesin)
Saterdag 15 Februarie: Kies of jy aan die 5 km-, 13 km- of 25 km-stap wil deelneem. Die verskillende pretstappe spring op verskillende tye weg, maar almal is vroegoggend.
Sondag 16 Februarie: 10 km stap om 07:00
Skryf vir een, twee of stappe op al drie dae in!
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Meerendal Wine Estate, Meerendal, Cape Town, South Africa,Cape Town, Western Cape, Durbanville
Tickets