Advertisement
By die Boer teater 13 Feb Bespreek: 021 979 1911 of aanlyn by https://dieboer.com/event/8kk/bookingAdam Tas, die boeredigter uit die bosveld, bring vir julle van sy grootste treffers vanaf sy drie platinum albums. Kos vir die siel musiek wat al vir meer as ‘n dekade in die harte van Suid-Afrikaners woon. Hy bring ook splinternuwe liedjies wat die hart sal was en die voete sal laat dans.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa,Cape Town, Western Cape
Tickets