Advertisement
Kom kyk hoe Timothy Kieswetter, in sy skreeusnaakse eenman-komedie "Die Stripshow" al die seksuele taboes en huweliksmites een vir een weg-strip.In hierdie opvoedkundige komedie word daar met woorde gestrip en nie klere nie. (Alhoewel hy toetaal en al die lyf het vir dit)
Dit is snaaks, sexy en leersaam.
Moenie hierdie een misloop nie.
Geen Onder 18's
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa
Tickets