LIEWE HEKSIE EN DIE WALS met Margit Meyer-Rodenbeck en Deon van Zyl

Sat, 22 Feb, 2025 at 02:00 pm UTC+02:00

Die Boer | Durbanville

Die Boer
Publisher/HostDie Boer
LIEWE HEKSIE EN DIE WALS met Margit Meyer-Rodenbeck en Deon van Zyl
Advertisement
Haai oe julle stoute kabouters, wat gebeur as Liewe Heksie deelneem aan Blommeland se eie “Strictly come dancing”? Weet sy dan ooit wat ‘n wals is? En wat gebeur as Levinia die belangrike taak kry om die Silwerroos op te pas? Die Geelheks wil so graag haar kloutjies daarop kry, sodat al die blomme in Blommeland kan doodgaan. Maar Liewe Heksie sê sy beskerm die Silwerpapawer met haar lewe.
Wanneer Margit Meyer-Rödenbeck (Levinia, teks en regie) en Deon van Zyl (Karel Kat, Geelheks, Koning Rosekrans) Verna Vels se stories vir die verhoog verlewendig, spring hulle met mag en mening in en so ook die gehoor, want daar is hope gehoordeelname. Hierdie duo wat Verna Vels se verhale verlewendig, is al talle kere genomineer vir beste kinderteater (kykNET Fiësta & Fleur du Cap) en het twee keer die KKNK KANNA toekenning vir hierdie genre ontvang
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Tickets

Sharing is Caring:

More Events in Durbanville

TOLLIE PARTON IN HOOFSEUN (Geen O\/18)
Fri, 21 Feb, 2025 at 08:30 pm TOLLIE PARTON IN HOOFSEUN (Geen O/18)

Die Boer

TOLLIE PARTON IN HOOFSEUN (Geen O\/18)
Sat, 22 Feb, 2025 at 08:30 pm TOLLIE PARTON IN HOOFSEUN (Geen O/18)

Die Boer

Tour de PPA
Sun, 23 Feb, 2025 at 06:30 am Tour de PPA

Durbanville Racecourse

SONJA HERHOLDT - TYDLOOS (Middagvertoning)
Sun, 23 Feb, 2025 at 02:01 pm SONJA HERHOLDT - TYDLOOS (Middagvertoning)

Die Boer

ARNO CARSTENS & ALBERT FROST - The Satellites Tour
Thu, 27 Feb, 2025 at 08:30 pm ARNO CARSTENS & ALBERT FROST - The Satellites Tour

Die Boer

ARNO CARSTENS & ALBERT FROST - The Satellites Tour
Fri, 28 Feb, 2025 at 08:30 pm ARNO CARSTENS & ALBERT FROST - The Satellites Tour

Die Boer

FAB BRIDAL EXPO 2025
Sat, 01 Mar, 2025 at 09:00 am FAB BRIDAL EXPO 2025

Venue D'Aria

Durbanville is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Durbanville Events