SONJA HERHOLDT - TYDLOOS (Middagvertoning)

Sun, 23 Feb, 2025 at 02:01 pm UTC+02:00

Die Boer | Durbanville

Die Boer
Publisher/HostDie Boer
SONJA HERHOLDT - TYDLOOS (Middagvertoning)
Advertisement
Op Sondag, 23 Februarie 2025 besoek Sonja Herholdt ons met haar solo-vertoning TYDLOOS. Sy neem die gehoor op ‘n nostalgiese reis na die goue oues van die “sonjare” met ’n produksie wat bestaan uit haar bekende en ander immergroen liedjies, staaltjies en voorlesings.
Sonja maak gebruik van agtergrondmusiek en klavierbegeleiding wat vir ‘n unieke luister- ervaring sorg. Die aanslag is nostalgies en intiem, maar ook met baie humor en hart wat veral byval sal vind by ’n ouer gehoor wat die dae van Springbokradio onthou.
Kom herleef en beleef die nostalgie.
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Tickets

Sharing is Caring:

More Events in Durbanville

The Rock n Roll CONTINUUM - Hillcrest Estate
Sat, 22 Feb, 2025 at 07:30 pm The Rock n Roll CONTINUUM - Hillcrest Estate

Hillcrest Restaurant

TOLLIE PARTON IN HOOFSEUN (Geen O\/18)
Sat, 22 Feb, 2025 at 08:30 pm TOLLIE PARTON IN HOOFSEUN (Geen O/18)

Die Boer

Tour de PPA
Sun, 23 Feb, 2025 at 06:30 am Tour de PPA

Durbanville Racecourse

ARNO CARSTENS & ALBERT FROST - The Satellites Tour
Thu, 27 Feb, 2025 at 08:30 pm ARNO CARSTENS & ALBERT FROST - The Satellites Tour

Die Boer

ARNO CARSTENS & ALBERT FROST - The Satellites Tour
Fri, 28 Feb, 2025 at 08:30 pm ARNO CARSTENS & ALBERT FROST - The Satellites Tour

Die Boer

FAB BRIDAL EXPO 2025
Sat, 01 Mar, 2025 at 09:00 am FAB BRIDAL EXPO 2025

Venue D'Aria

WhoMadeWho @ The Ostrich - Cape Town in Cape Town
Sat, 01 Mar, 2025 at 07:00 pm WhoMadeWho @ The Ostrich - Cape Town in Cape Town

The Ostrich - Cape Town

LIZE BEEKMAN - SIT \u2019N BIETJIE LANGS MY
Sat, 01 Mar, 2025 at 08:30 pm LIZE BEEKMAN - SIT ’N BIETJIE LANGS MY

Die Boer

LIZE BEEKMAN - SIT \u2019N BIETJIE LANGS MY (Middagvertoning)
Sun, 02 Mar, 2025 at 02:00 pm LIZE BEEKMAN - SIT ’N BIETJIE LANGS MY (Middagvertoning)

Die Boer

Durbanville is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Durbanville Events