Advertisement
Ons jaarlikse basaar word beplan vir Saterdag 30 Mei 2026.Hierdie geleentheid is een wat nie gemis moet word nie!
ONTHOU DIE DATUM!
Kom koop heerlike gebraaide snoek, kerrie & rys, pannekoeke en hope ander! 🌭🎂☕
Kom snuffel in ons Wit Olifante winkel en koop 'n nuwe "ou" boek!
Kinders! Kom spring op die springkasteel, en koop baie lekkergoed terwyl die ouers in die teetuin ontspan! 💚❤️💙
Kontak ons kerkkantoor 012 660 0615
Advertisement
Event Venue
Von Willichlaan 208, Clubview, 0014 Centurion, South Africa, 208 Von Willich Ave, Centurion, 0157, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.








