Advertisement
π€ HALLOUW 30!β¨ met Emily in SA
Voor jy jou oΓ« β nog sonder plooie en duur serums β kan uitvee, is jyβ¦ DERTIG. Goodness.
π Datum: Vrydag, 29 Mei 2026
π Tyd: 19h30
π° Kaartjies: R200 pp
ποΈ Bespreek nou: https://qkt.io/EmilyInSACT2630
Nou is dit tox en oogroompies, en dating voel soos om laaste vir jou kos in βn restaurant te wag terwyl die manne vra: βWat bring JY tafel toe?β Askies tog, meneer, ek is die hele buffet.
En die ergste? Mense noem jou nou βTannieβ. Low-rise jeans en dik highlights is iets van die verlede. Dankie tog ek hoef nie meer my maag in te trek nie β dis eerlikwaar genoeg rede om al my hare af te skeer.
Maar op βn positiewe noot: ek het nou ervaring. En BAIE materiaal. Genoeg vir βn heerlike uur se eerlike, skreeusnaakse klets oor dertig word. Sit terug en geniet β hierdie splinternuwe show gaan voel soos βn glas pinot grigio en skinder op die bank saam met jou beste vriendin.
#Hallouw30 #EmilyInSA #CenturionTeater
Advertisement
Event Venue
Die Centurion Teater, 123 Amkor Road,Centurion, Gauteng, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.







