Advertisement
Petronel Baard en Lidi de Waal kuier om die son met gillekker lagstories, mooi stories en musiek en trap saggies, redelik stilweg deur die Tuinroete vanaf 10 tot 12 April 2025.My Herfs Katjiepiering!
Sien hulle in George:
Vrydag 11 April 2025
19:00 R150 p.p.
Attic Atelier, George
Lidi de Waal boeke & kuns asook Biljou kunsuitstalling in Atelier te koop.
Bring eie drink en eetgoed!
Beperkte sitplek, besprekings noodsaaklik deur Quicket.
Navrae by Petronel Baard
082 737 8416
Kom vier die Herfs, my Katjiepiering!
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Attic Atelier George, 33 C. J. Langenhoven Rd, Dormehls Drift,George, Western Cape, South Africa
Tickets