Advertisement
VIA DOLOROSA is die Latynse woord vir “lydenspad”. Dis ’n straat in die ou gedeelte van Jerusalem wat die roete is wat Jesus gestap het op pad na Sy kruisiging op Golgota. Die Stasies van die Kruis plaas ons in die storie. Sy storie. Dit help ons om intens bewus te word van Jesus se opoffering, oorwinning, genade en liefde vir ons. U is genooi na Familiehuis VIA DOLOROSA, 'n geloofsreis deur die STASIES VAN DIE KRUIS – 09:00 Vrydag 18 April en 09:00 Sondag 20 April
Familiehuis is geleë in die hartjie van George, h/v Meadestr en Donerailestr.
Ons sluit ons Pasgafeesvierings af na afloop van die erediens met koffie/tee en Challah brood. Mag Pasgafees 2025, IN ‘N TYD SOOS HIERDIE, vir jou baie betekenisvol wees!
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
C\O\ Meade street & Doneraile street, George, South Africa