Advertisement
Gamka Klassiek Afskopkonsert - in samewerking met Range Rover Stellenbosch!Ons nooi jou graag uit na ‘n eksklusiewe voorskou van 2026 se Gamka Klassiek kamermusiekfees (Prince Albert, 5-7 Junie 2026) op:
- 19 Maart 2026
- Range Rover Stellenbosch, 43 Alexanderstraat, Stellenbosch
- 18:00 vir 18:30 tot 20:30
- Toegang: gratis
- Bespreking noodsaaklik https://forms.gle/14ksMWH6iSyXL1W8A
- Bevestig teen 12 Maart 2026
Kom geniet ‘n intieme konsert uit die boonste rakke met bekende pianis Elna van der Merwe en 5 uitmuntende soliste en musici wat almal gaan optree by Gamka Klassiek later die jaar. Gaste word met aankoms ontvang met wyn en canapés, waarna die kunstenaars vanaf 19:00 ‘n kort vertoning sal aanbied: geniet die viering van musiek met tydlose treffers, ligte opera gunstelinge en melodieë wat die hart warm laat klop.
Gebruik die geleentheid om na die tyd met die welbekende en beminde kunstenaars skouers te skuur en ‘n glas wyn te geniet.
Advertisement
Event Venue
43 Alexander St, Stellenbosch, 7600, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.







![Club Classics [Vol 1] at Dorp Bar Stellenbosch](https://cdn-ip.allevents.in/s/rs:fill:500:250/g:sm/sh:100/aHR0cHM6Ly9jZG4tYXouYWxsZXZlbnRzLmluL2V2ZW50czEvYmFubmVycy9iOTBiMWIyNjU2NDBmNmEwZTE5OThhNzQ3ZjQyZDE2ZGVjZjRmMzRmZTNiZjZjZTkwOTI5Y2IyYmQ5M2QxN2E4LXJpbWctdzEyMDAtaDY3NS1kY2RhNzdhNy1nbWlyP3Y9MTc3MzE0MjQwNA.avif)
