Advertisement
🌸 DAMETEE 2026 🌸ONS PRAAT NIE KHAKI… ONS DRA DIT!
met Matie van Graan
🎤 Gasheerspreker: Matie van Graan
📅 Datum: 30 Mei 2026
⏰ Tyd: 10:30 vir 11:00
📍 Venue: Klerksdorp Dam – Dambusters Saal
🎟 Kaartjies: R270 per persoon
Ingesluit:
✨ Heerlike ete
✨ Vrugtesap en water
✨ Lucky draws en verrassings
✨ Pragtige tafel dekor
👗 Drag: Semi-formeel
👒 Word ’n Gasvrou!
Nooi 9 vriendinne en kry jou kaartjie GRATIS.
Gasvroue is verantwoordelik vir hul tafel se dekor en glase, en word in aanmerking geneem vir 'n fantastiese prys ter waarde van R2000.00!
Volg die skakel om 'n gasvrou te word:
https://www.azevents.co.za/products/wees-n-gasvrou-matie-van-graan-damestee
🌐 Kaartjies beskikbaar by:
https://www.azevents.co.za/products/ladies-tea-event-30-may-2026
www.azevents.co.za
Nooi jou vriendinne en kom deel in 'n wonderlike oggend waar vrou-wees saak maak!
Advertisement
Event Venue
Klerksdorp Dam Resort, Klerksdorp Dam, Matlosana, South Africa, Klerksdorp
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.


