Advertisement
๐ Dis โn fees van nostalgie en opwinding! ๐ปOp 1 November 2025 gaan die Classic Car & Bike Show nie net die petrolkoppe bekoor nie, maar ook die musiekliefhebbersโwant ARMAND HOFMEYR kom kuier saam! ๐ค Met sy energieke optrede en Afrikaanse treffers gaan hy die gees behoorlik aan die gang kry!
๐ Van Toeka tot Nou, AMOC, Old Ford, Beatle vibes en nog meer bring weer daardie klassieke atmosfeer na PTA se Lekkerste Kuiermark. Hier is unieke kunsvlyt stalletjies, pragtige dekor, klere en bykomstighede, vars plaasprodukte, leer- en houtitems, en lekkernye vir die soettand. Dan vir alle fynproewers is daar heerlike kosstalletjies, Craft biere, Zoerdoef cocktails en ginproe โ alles bedien onder die koelte van bome, in die biertuin of onder ons gesellige afdakke! ๐ป
๐ Monster & mini Monster Truck ritte
๐ฏ Trekkery, trapkarre, teikenskiet, Bubble Balloon & mech bull
๐ Dis mos nou โn kuier soos min! Besit jy โn classic? Kom spog saam, gratis! Bespreek jou spasie by 083 262 1947
๐ Apache Ave, agter Obaro โ N4 Wonderboom Lughawe afrit, PTA
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Lavender Kontrei Mark, c/o Apache and K97,Pretoria, South Africa

Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.