Advertisement
Jacques Steyn kom om God se woord te bedien.Die kinderbediening is ook weer aan die gang tydens die diens vir die wat wil in skakel.
Bring asb 'n bordjie soet of sout om te deel maar die belangrikste is jouself.
Hande met die opruim na die tyd sal ook baie waardeer word.
Sien uit om almal Sondag te sien.
Advertisement
Event Venue
Timaru Presbyterian Parish, 349 Wai-iti Road,Timaru, New Zealand
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.








