Advertisement
NG Moedergemeente Vredenburg nooi jou hartlik uit na βn besonderse vroue-ontbyt saam met Lindie Strydom. Hierdie geleentheid is spesiaal vir βVroue van Vandagβ β kom wees deel van βn oggend vol inspirasie, geloofsgesprekke en geselligheid.ποΈ Datum: Saterdag, 25 Oktober 2025
π Tyd: 10:00
π Plek: NG Kerk Langebaan, Kerksaal
π΅ Koste: R250 per persoon
ποΈ Bespreek jou plek deur Colleen Kotze te kontak by 083 963 8120 β plekke is beperk!
Bring βn vriendin en kom deel in die mooi wat wag! π
#VroueOntbyt #NGMoedergemeente #LindieStrydom #VroueVanVandag
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
NGKerk Langebaan, Ngkerk Langebaan, Oostewal Rd, Langebaan, 7357, South Africa, Darling