Advertisement
Ranties Ondersteunersklub bied aan Wyn- en Kunsaand te Thaba Eco Hotel.*Dagboek die datum*
Vir navrae en kaartjies:
Kontak Michelle Dirker by 072 627 1334 / [email protected]
Die aand sluit die volgende in;
• Wynproe geleentheid by gesogte wynplase.
• Kunsuitstalling en -veiling van kunstenaars soos Portchie, Riette Delport, Sonica Odendaal en nog meer.
• 'n Kulinêre plesier wag op almal wat die Kraal Restaurant gaan binnestap.
• Ligte musiek deur Jaid River en Thys Nortje
Advertisement
Event Venue
Thaba Eco Hotel and Spa, Kraal Restaurant, Johannesburg, 2053, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.