Worship is Groot 2026

Sat, 22 Aug, 2026 at 10:00 am UTC+02:00

Casalinga | Roodepoort

Holy Hits Different
Publisher/HostHoly Hits Different
Worship is Groot 2026
Advertisement
🩷 WORSHIP IS GROOT 2026 🩷
5 Jaar van Genade. Een Dag van Eenheid.
Kom wees deel van Worship is Groot 2026, ’n Kragtige buitelug-aanbiddingsdag vir die hele gesin, aangebied by die pragtige Casalinga, Muldersdrift (Krugersdorp) op 22 Augustus 2026.
Hierdie jaar vier ons, ons 5de bestaansjaar, en ons staan in diepe dankbaarheid vir God se genade wat hierdie geleentheid van die begin af gedra het. Wat begin het as ’n eenvoudige daad van gehoorsaamheid, het gegroei tot ’n samekoms waar harte in eenheid saam aanbid.
🌿 Wat jy kan verwag:
β€’ ’n Gesinsvriendelike atmosfeer
β€’ Aanbidding in Afrikaans en Engels
β€’ ’n Dag gefokus op eenheid, gemeenskap en God se teenwoordigheid
* Geleentheid om te doop
β€’ Veilige parkering op die perseΓ«l
πŸͺ‘ Wat om saam te bring:
β€’ Kampstoele of komberse om op te sit
β€’ Sambrele vir die son
β€’ Oop harte gereed om God te aanbid β˜€οΈπŸ™
🎟 Kaartjies:
β€’ R30 per persoon
β€’ Kinders onder 12 jaar – GRATIS
β€’ Kaartjies beskikbaar aanlyn en by die hekke (www.quicket.co.za)
β€’ Slegs kaartbetalings by die hekke op die dag
πŸ” Belangrike kennisgewings:
β€’ Geen koelhouers toegelaat nie – ondersteun asseblief die verkopers op die dag
β€’ Die venue verkies kaartbetalings vir alle drinkgoed
β€’ Alkohol-vrye-geleentheid
⏰ Tye:
β€’ Hekke open: 08:00
β€’ Aanbidding begin: 10:00
β€’ Ons beplan om teen 15:00 af te sluit
Ons glo dit gaan weer ’n heilige dag wees waar God harte aanraak, waar verlore skape terugkeer huis toe, en waar lof en aanbidding as een stem opstyg.
✨ Kom ons kom saam en aanbid God! ✨
Almal is welkom. Die hele gesin is welkom.
Advertisement

Event Venue

Casalinga, Plot 328 Rocky Ridge Road, Off Beyers Naude Drive,Roodepoort, Gauteng, South Africa

Tickets

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Discover more events by tags:

Festivals in RoodepoortMusic in Roodepoort

Ask AI if this event suits you: