Advertisement
Dis weer tyd vir die jaarlikse Wittenberg Boeredag! Hierdie is die een fees wat jy nie kan misloop nie.ππDaar is verskeie aktiwiteite wat aangebied word deur die dag vir oud en jonk. Kom geniet heerlike gebak en vars vleisverkope.π°π
πHekke open om 10:00 en ons kuier tot laat.
Geniet musiekvertonings deur Armand Hofmeyr, Eloff en Blixim Straat. πΈπΆπ
Bespreek jou FEESTAFEL vroegtydig by Vanessa:
π±083 586 4075
Vir stalletjie besprekings kontak gerus vir Elize:
π±082 322 1657
Kom wees deel van die pret en maak 'n verskil in ons klein skool en ons kinders se toekoms! β€οΈ
Advertisement
Event Venue
Plaas Meyershoop, Piet Retief, South Africa, Newcastle, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.




