Advertisement
30 Augustus is dit weer tyd vir Windhoek Se Eie Boeremark!Ons gaan die Lente verwelkom, al beteken dit ons kan dit net op die horison sien aankom ;-)
Trek vir jou lekker warm aan - ons weet Augustus se winde kan nog lekker byt 😉 - en kom kry jou lekker koppie koffie, pannekoek of 'n heerlike koppie warm sjokolade.. en later 'n biertjie...
Of kom kuier net lekker saam met vriende waar die atmosfeer heerlik en vriendelik is.
Ons sien uit om jou te verwelkom by Windhoek se Eie Boeremark, Saterdag 30 Augustus van 08:00 to 13:00.
Vind ons by die Windhoek Skougronde, Agra Ring (Bell straat ingang).
@Windhoek Se Eie Boeremark!
Vir die gemeenskap, deur die gemeenskap -waar vreemdelinge vriende raak.
Ingangsfooi: N$5 vir volwassenes. Kinders onder 12 en pensioenarise - Gratis.
#Windhoek #Boeremark #2Augustus #The Windhoek Showgrounds#families #Buite #varsenvriendelik
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Windhoek Showgrounds Agra Ring, 9999 Windhoek, Namibia, Windhoek Show Grounds, Bell St, Windhoek East, Namibia, Windhoek