Advertisement
Kom kuier en lag lekker saam met Pietman Geldenhuys. Pietman is bekend vir sy lekker stories, sy liedjies ( ook die met Skotse aksent) en dat hy mense goed kan namaak. Voor die vertoning (vanaf 16:00) is daar 'n lekker saamkuier by die kerk met eetgoed soos sosaties, kerrie en rys, boerewors, chips ens.Kaartjies beskikbaar op Webtickets :
https://www.webtickets.com.na/v2/event.aspx?itemid=1503124828
Beperkte plekke beskikbaar - bespreek nou!
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Sunbird Street, Windhoek, Windhoek, Namibia, 10005 Windhoek, Namibia
Tickets