Windhoek Se Eie Boeremark

Sat Nov 29 2025 at 08:00 am to 01:00 pm

Windhoek Showgrounds Agra Ring, 9999 Windhoek, Namibia | Windhoek

Windhoek Se Eie Boeremark \/ Windhoek Farmers Market
Publisher/HostWindhoek Se Eie Boeremark / Windhoek Farmers Market
Windhoek Se Eie Boeremark
Advertisement
WINDHOEK SE EIE BOEREMARK - SEDERT 2011:
VOLGENDE MARK: ?29 NOVEMBER EN 6 DESEMBER(KERSMARK)
DIE BOEREMARK WORD GEHOU OP DIE SKOUGRONDE - LEWENDE HAWE KANT - BINNE PARKERING VIR SENIOR BURGERS!
ATM BESKIKBAAR
VANAF 8 UUR TOT 1 UUR
KOM DOEN JOU KERS-INKOPIES SOMMER BY DIE BOEREMARK! DAAR IS IETS VIR ALMAL...
KINDER SPELETJIES, PONIE-RITTE VIR KINDERS! SPOOKASEM, POPCORN
VELE VARS PRODUKTE WORD AANGEBIED:
VLEIS / VIS / ORGANIESE HOENDERS / EIERS / GROENTE / BILTONG / KAAS / VARS MELK EN VELE MEER
DIE HANDWERK IS VAN UITSTEKENDE GEHALTE
ALLE SOORTE GEBAK, INGELEGDE PRODUKTE
UIT 115 STALLETJIES SAL JUL GEHOLPE RAAK MET ENIGE IETS WAT JULLE SOEK
INGANGS FOOIE: N$ 5.00
PENSIOENARISSE / KINDERS GRATIS
KOM ONDERSTEUN DIE GEMEENSKAP EEN MAAL 'N MAAND EN MAAK DIT 'N LEKKER ONTSPAN-OGGEND WAAR HAASTIGE MENSE VINNIG LEER DAT TYD NIE ALLES IN DIE WÊRELD IS NIE..
Advertisement

Event Venue

Windhoek Showgrounds Agra Ring, 9999 Windhoek, Namibia, Windhoek Show Grounds, Bell St, Windhoek East, Namibia, Windhoek

Tickets

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you: